Lampreiagtiges

Lampreiagtiges
Tydperk: 419.2–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Cyclostomata

Duméril, 1806
Klasse

Die lampreie en slymlampreie is waarskynlik die primitiefste gewerweldes wat vandag nog lewe. Hoewel hulle met die eerste oogopslag baie soos palings lyk, is verskeie belangrike eienskappe wat egte visse wel besit, by hulle afwesig. Die primitiefste eienskap van die diere is dat hulle geen kake gedurende enige tyd van hulle lewensiklus het nie. In plaas van kake het die lampreie 'n tregtervormige suier, waarmee hulle hulle aan visse en obligate seelewende soogdiere vasheg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne