Panorama van 'n oopgroefmyn in Garzweiler, Duitsland.Gold Reef City se mynskag.Voorstelling van 'n ou myngang.
Mynbou behels die ontginning, deur mynwerkers, van ekonomies-kosbare minerale en ander geologiese materiaal van 'n soom, rif of aar in die aardkors, bevattende die mineraalpakket van ekonomies-ontginbare erts.