Nagrok

Nagrokke gedra deur die Broxsusters, vroeë-1920's

'n Nagrok is 'n loshangende item van nagklere, deesdae byna uitsluitlik deur vroue gedra. 'n Nagrok word van katoen, sy, satyn of nylon gemaak en kan versier word met kant appliques of borduurwerk op die borsstuk en die soom.[1]

  1. Carroll (2010), p. 50

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne