Omset

Omset is in wese ‘n sinoniem vir verkope van die produkte wat die plaas, of dan fabriek, produseer.[1] Omset is net inkomste en geen uitgawes is daarvan afgetrek nie. Omset sluit gewoonlik ook net dit in waarin die besigheid regtig handel dryf. Dit sluit byvoorbeeld nie rente-inkomste in nie, behalwe as jy ‘n bank is.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne