Osoon

Eienskappe

Algemeen

Naam Osoon 
IUSTC-naam trisuurstof
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule O3
Molêre massa 48.0 [g/mol]
CAS-nommer 10028-15-6[1]  
Voorkoms ligteblou gas  
Reuk skerp
Fasegedrag
Smeltpunt -193 °C[1]
Kookpunt -112 °C[1]
Digtheid 1,6*lug[1]
Oplosbaarheid 570 mg/L water 20 °C suiwere osoon[1] 
Termodinamies 
ΔfHɵ 142.7 [kJ/mol][2] 
Henry se konstante 1.17 x 10-2[mol/L.atm] - 2400[K][3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt N/A 
LD50 12,6 dpm, 3 uur (muis)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Osoon (O3) is 'n reaktiewe allotroop van suurstof. 'n Osoonmolekuul is 'n polêre molekuul wat uit drie kovalentgebonde suurstofatome bestaan. Dit is 'n irriterende, giftige gas met 'n ligteblou kleur teen standaardtemperatuur en -druk. Dit word 'n donkerblou vloeistof onder -112 °C en 'n donkerblou vastestof onder -193 °C.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Ozone Solutions Inc. Safety Data Sheet" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Julie 2019. Besoek op 20 Januarie 2016.
  2. "U. Waterloo (Cdn)" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2016.
  3. Sander.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne