Parnassos

Parnassos
Die berg Parnassos Die berg Parnassos
Ligging sentraal-Griekeland
Hoogte 2 455 meter bo seevlak
Prominensie 1 590
Reeks Pindus
Koördinate 38°32′09″N 22°37′27″O / 38.53583°N 22.62417°O / 38.53583; 22.62417
Bergtipe Berg
Maklikste roete Stap
Ligging van Parnassos op 'n kaart (Griekeland)
Parnassos
Parnassos

Die berg Parnassos is 'n kalksteenberg in sentraal-Griekeland wat uittoring bo Delphi, noord van die Golf van Korinthe, en skone uitsigte bied oor die omliggende olyfboorde en landskap. Volgens Griekse mitologie was hierdie berg heilig vir Apollo en die Korikiaanse nimfe, asook die tuiste van die muse. Die berg is ook voorrang verleen deur die Doriërs. 'n Vermoede bestaan dat *Parna- afgelei is uit dieselfde woordstam as die Luwiaanse woord vir "huis".


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne