Permutasie

Die 6 moontlike permutasies van 3 voorwerpe.

'n Permutasie is 'n rangskikking van voorwerpe in 'n sekere/spesifieke orde (anders as 'n kombinasie). Met ander woorde permutasies is geordende rangskikkings. Kyk ook kombinasies.

Die hoeveelheid maniere om k items in die regte volgorde te kies uit 'n stel van n items is:

wat nul is wanneer k > n, anders is dit ook gelyk aan:

In MS Excel is:           

LW: Hierdie geld slegs wanneer unieke items gekies word uit 'n eindige stel. Dus, indien die item gekies is, dan is dit nie meer beskikbaar om weer gekies te word nie. Wanneer dieselfde items weer en weer gekies kan word, is die aantal permutasies bloot nx, waar x die aantal raaiskote is (kyk aap-voorbeeld hier onder).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne