Regency-tydperk

Regency-tydperk

1812 - 1830


George IV as prinsregent


Voorafgegaan deur

Georgiaanse tydperk


Opgevolg deur

Victoriaanse tydperk

Die term Regency-tydperk verwys in die Verenigde Koninkryk na die periode tussen 1811 en 1830 toe die Prins van Wallis as Regent van Engeland benoem is nadat sy vader, koning George III, as gevolg van 'n geestessiekte sy amp as monarg nie meer behoorlik kon uitoefen nie. Met die afsterwe van die koning in 1820 het sy seun hom as George IV opgevolg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne