Rehovot

Rehovot

רחובות
رحوفوت

Rechovot
Stad
'n Ou wynlandgoed in Rehovot.
'n Ou wynlandgoed in Rehovot.
Wapen van Rehovot
Wapen
Rehovot is in Israel
Rehovot
Rehovot
Koördinate: 31°53′52″N 34°48′29″O / 31.89778°N 34.80806°O / 31.89778; 34.80806
LandVlag van Israel Israel
DistrikSentrale
Stigting1890
Regering
 • BurgemeesterMatan Dil[1][2]
Oppervlak
 • Totaal23,041 km2 (8,896 vk. myl)
Hoogte
0,20 m (,67,24 ft)
Bevolking
 • Totaal138 379
 • Digtheid6 000/km2 (20 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (IST)
 • SomertydUTC+3 (IDT)
Webwerfrehovot.muni.il

Rehovot of Rechovot - 'uitgestrekte plek', Hebreeus: רחובות , Arabies: رحوفوت , is 'n Israeliese stad en munisipaliteit in die Sentrale distrik. Die munisipale gebied het 138 000 inwoners (2017) en 'n oppervlakte van 23 km². Die stad is in 1890 deur Poolse Jode gestig.

Belangrike geboue is die Weizmann Instituut vir Wetenskap, die Kaplan-siekehuis en die landbou-fakulteit van die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem. Danksy die Weizmann Instituut is daar baie inligtingstegnologie-ondernemings. Daar word ook baie lemoene gekweek.

Sedert 2009 is Rahamim Malul (Shas) burgemeester van die munisipaliteit.

  1. "Ultra-Orthodox retake Beit Shemesh, former Haifa mayor Yona Yahav returns to office". www.timesofisrael.com (in Engels). Besoek op 13 April 2024.
  2. "הסיבוב השני ברחובות: מתן דיל נבחר לראשות העיר". www.maariv.co.il (in Hebreeus). 11 Maart 2024. Besoek op 13 April 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne