Reis

Die term reis verwys in die vervoerekonomie na die voortbeweging van een of meer persone oor 'n langer tydperk, sy dit te voet of per voertuig, om 'n bepaalde bestemming te bereik en daarna weer na die vertrekpunt terug te keer. Dit sluit nie pendelaarritte in nie. In toerisme behels die term sowel die reis self asook die verblyf by die bestemmingsplek.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne