Ruimtehysbak

Ruimtehysbak in beweging en wat saam met die aarde draai, soos vanaf die noordpool gesien. 'n Vryvlieënde satelliet (groen punt) word in 'n geostasionêre wentelbaan effens agter die kabel getoon.

'n Ruimtehysbak is 'n teoretiese metode om voorwerpe via 'n kabel in die ruimte in te stuur, sonder om van 'n vuurpyl gebruik te maak.[1]

  1. "What is a Space Elevator?" (in Engels). The International Space Elevator Consortium. 11 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2017. Besoek op 4 September 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne