Rutenium

44 tegnesiumRuteniumrodium
Fe

Ru

Os
Algemeen
Naam, simbool, getal Rutenium, Ru, 44
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 8, 5, d
Voorkoms silwerige wit metaal
Atoommassa 101.07 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d7 5s1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 15, 1
Fisiese eienskappe
Digtheid (naby k.t.) 12.45 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 10.65 g/cm³
Smeltpunt 2607 K
(2334 °C)
Kookpunt 4423 K
(4150 °C)
Smeltingswarmte 38.59 kJ/mol
Verdampingswarmte 591.6 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 24.06 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2588 2811 3087 3424 3845 4388
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal
Strukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 2, 3, 4, 6, 8
(matige suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.2 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 710.2 kJ/mol
2de: 1620 kJ/mol
3de: 2747 kJ/mol
Atoomradius 130 pm
Atoomradius (ber.) 178 pm
Kovalente radius 126 pm
Diverse
Elektriese weerstand (0 °C) 71 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 117 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 6.4 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 5970 m/s
Young se modulus 447 GPa
Skuifmodulus 173 GPa
Massamodulus 220 GPa
Poissonverhouding 0.30
Mohs se hardheid 6.5
Brinell hardheid 2160 MPa
CAS-registernommer 7440-18-8
Vernaamste isotope
Isotope van Rutenium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
96Ru 5.52% Ru is stabiel met 52 neutrone
97Ru sin 2.9 d e - 97Tc
? 0.215, 0.324 -
98Ru 1.88% Ru is stabiel met 54 neutrone
99Ru 12.7% Ru is stabiel met 55 neutrone
100Ru 12.6% Ru is stabiel met 56 neutrone
101Ru 17.0% Ru is stabiel met 57 neutrone
102Ru 31.6% Ru is stabiel met 58 neutrone
103Ru sin 39.26 d ß- 0.226 103Rh
? 0.497 -
104Ru 18.7% Ru is stabiel met 60 neutrone
106Ru sin 373.59 d ß- 0.039 106Rh
Portaal Chemie

Rutenium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ru en atoomgetal van 44. Dit is 'n seldsame oorgangsmetaal in die platinumgroep en word aangetref in platinumertse en word gebruik as 'n katalisator in sommige platinumlegerings.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne