Satellietfoto

Die eerste foto’s in die ruimte is geneem deur die suborbitale vlug van die V-2-vuurpyl wat die VSA op 24 Oktober 1946 gelanseer het.

Satellietfoto’s bestaan uit foto’s van die Aarde en ander planete wat deur satelliete versamel is. Fotosatelliete word deur regerings en maatskappye oor die wêreld heen bedryf. Satellietfotomaatskappye verkoop die foto’s in lisensie. Foto’s word gelisensieer aan regerings en maatskappye soos Apple Maps en Google Maps.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne