Surabaya

Surabaya
Surabaya

[[Lêer:|270px]]
Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Oos-Java
 Stigting 1293
 Oppervlakte:  
 - Totaal 274 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 100 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 2.938.000
 - Bevolkingsdigtheid 10.721/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Bambang Dwi Hartono
 Amptelike webwerf http://www.surabaya.go.id.

Surabaya (uitgespreek as Soeraa-baa-jaa) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Die stad staan bekend as die hoofkwartier en opleidingsentrum van die Indonesiese Vloot.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne