Swawel

fosforswaelchloor
N
S
Se  
 
 
Swael in die periodieke tabel
Algemeen
Naam, Simbool, Getal Swael, S, 16
Chemiese reeks Nie-metale
Groep, Periode, Blok 16 (VIA), 3 , p
Digtheid, Hardheid 1960 kg/m3 , 2
Voorkoms Geel by STD
Atoomeienskappe
Atoomgewig 32.065 ame
Atoomradius (bereken) 100 (88) pm
Kovalente radius 102 pm
van der Waals radius 180 pm
Elektronkonfigurasie [Ne]3s2 3p4
e e per energievlak 2, 8, 6
Oksidasietoestande (Oksied) -1,±2,4,6 (sterk suur)
Kristalstruktuur ortorombies
Strukturbericht-kode A16
Ruimtegroep Fddd  nommer: 70
Fisiese eienskappe
Toestand van materie Vastestof
Smeltpunt 388.36 K (115.21 °C)
Kookpunt 717.87 K (444.72 °C)
Molêre volume 15.53 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte geen data
Smeltingswarmte 1.7175 kJ/mol
Dampdruk 26.5 Pa teen 388 K
Spoed van klank Geen Data
Algemeen
Elektronegatiwiteit 2.58 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 710 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë 0.5 fS/m
Termiese geleidingsvermoë 0.269 W/(m*K)
1ste ionisasiepotensiaal 999.6 kJ/mol
2de ionisasiepotensiaal 2252 kJ/mol
3de ionisasiepotensiaal 3357 kJ/mol
4de ionisasiepotensiaal 4556 kJ/mol
5de ionisasiepotensiaal 7004.3 kJ/mol
6de ionisasiepotensiaal 8495.8 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV
VP
32S 95.02% S is stabiel met 16 neutrone
33S 0.75% S is stabiel met 17 neutrone
34S 4.21% S is stabiel met 18 neutrone
35S sin. 87.32 d β- 0.167 35Cl
36S 0.02% S is stabiel met 20 neutrone
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Swawel, oftewel swael, is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool S en atoomgetal van 16. Dit kom wyd verspreid voor en is 'n smaaklose, reuklose, multivalente nie-metaal. Swael, in sy onverbonde vorm is 'n geel kristallyne vastestof. In die natuur kan dit gevind word in suiwer vorm of as sulfied en sulfaat minerale. Dit is 'n lewensnoodsaaklike element en word in verskeie aminosure aangetref. Kommersiële gebruik van swael is hoofsaaklik vir kunsmis maar dit word ook gebruik in buskruit, lakseermiddels, vuurhoutjies, pesdoders en swamdoders.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne