Veldhokkie

Piktogram wat Veldhokkie aandui
Hokkiespeler Anke Kühn van Duitsland
Suid-Afrika se nasionale hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing

Veldhokkie is 'n spansport wat op 'n veld soortgelyk aan dié van sokker gespeel word. Dit word normaalweg met elf of meer spelers gespeel. Die spel word deur twee spanne gespeel en die doel is om die bal in die teenstanders se doelhok te skiet.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne