Volkswagen

Volkswagen Aktiengesellschaft
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 28 Maart 1937, Berlyn
Hoofkantoor WolfsburgDuitsland
SleutelpersoneMartin Winterkorn (hoof uitvoerende beampte)
Ferdinand Piëch (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
DiensteFinansiële en logistieke dienste
Inkomste192,676 miljard €[1] (2012)
Bedryfsinkomste309,644 miljard €[1] (2012)
Netto inkomste21,884 miljard €[1] (2012)
Werknemers570 000[1] (30 September 2013)
MoedermaatskappyVolkswagengroep
Webwerfvolkswagenag.com
Montering van die Volkswagen Beetle te Wolfsburg, Duitsland, in 1973.
Die eg-Suid-Afrikaanse Volkswagen Citi Golf.
Die vorige VW-embleem (tot 1995)

Volkswagen (Duitse uitspraak [ˈfɔlksˌvaːɡn̩]) is 'n Duitse maatskappy wat motors, busse en vragmotors vervaardig. Die maatskappy is in 1937 gestig. Volkswagen, dikwels afgekort as VW, is die hoofmotorhandelsmerk van Volkswagen AG. Volkswagen het twee modelle in die topvyf van die motorverkopers ter wêreld, naamlik die Volkswagen Beetle en die Volkswagen Golf (stand van sake 2015).

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (de) volkswagenag.com: Geschäftsbericht 2012 Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine, besoek op 12 April 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne