![]() | |
![]() | |
Tipe webwerf | Wiki |
---|---|
Beskikbaar in | Meertalig, hoofsaaklik Engels |
Eienaars | Wikimedia Stigting |
URL | http://commons.wikimedia.org/ |
Registrasie | Opsioneel |
Huidige status | Aktief |
Die Wikimedia Commons (ook bekend as die "Commons" of "Wikicommons") is 'n versameling vrye beelde, opnames en ander multimedialêers. Dit is 'n projek van die Wikimedia-stigting. Lêers wat by hierdie versameling opgelaai word kan deur al die ander Wikimediaprojekte gebruik word, insluitende Wikipedia, Wikibooks en Wikinews.