.bg

.bg is die agtervoegsel van domeinname in Bulgarye.

.bg-domeinname word deur Register.bg uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bg'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne