17de eeu v.C.

’n Satellietfoto van Thera, die sentrale deel van die Minoïese uitbarsting, een moontlike rede vir die klimaatversteurings van die 17de eeu v.C.

Die 17de eeu v.C. het geduur van 1700 tot 1601 v.C.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne