Ahmoses I

Ahmoses I
Ook Amosis, Ahmozes
’n Stuk van ’n beeld van Ahmoses I in die Metropolitan Museum of Art.
’n Stuk van ’n beeld van Ahmoses I in die Metropolitan Museum of Art.
Farao van die 18de Dinastie
Periode Omstreeks 1539-1514 v.C.
Voorganger Kamose
Opvolger Amenhotep I
Vader Seqenenre Tao
Oorlede Omstreeks 1525 v.C.
Ahmoses I in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
O29
L1
w
Nebty-naam
G16
t
t
A53F31tG43
Goue Horus-naam
G8
S24
O34
N17
N17
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
N12F31s
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
ra
nb
F9
t
F9
t
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Ahmoses I was ’n farao van Antieke Egipte en die stigter van die 18de Dinastie. Hy was lid van die Thebaanse koningshuis: die seun van farao Seqenenre Tao en die broer van die laaste koning van die 17de Dinastie, Kamose. Tydens die bewind van sy pa of oupa het Thebe in opstand gekom teen die heerskappy van die Hyksos, die heersers van Benede-Egipte. Toe hy sewe jaar oud was, is sy pa vermoor,[1] en hy was omtrent tien toe sy broer ná ’n bewind van net drie jaar aan onbekende oorsake dood is.

  1. Shaw, Ian. The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press, 2000. ISBN 0-19-815034-2, bl. 199.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne