Airbus

Airbus S.A.S.
Airbus logo
Airbus logo
Tipe Dogtermaatskappy
Gestig 1970 (Airbus Industrie)
2001 (Airbus S.A.S.)
Hoofkantoor ToulouseFrankryk
IndustrieLug- en ruimtevaart
ProdukteKommersiële lugrederye (lys)
Inkomste 23 500 miljoen (2005)
MoedermaatskappyEADS
Slagspreuk"Setting the standards"
Webwerfwww.airbus.com
Airbus A 330-200 van Air Seychelles.

Airbus S.A.S. is die vliegtuigvervaardiger dogtermaatskappy van EADS N.V., 'n geheel-Europese lug- en ruimtevaartmaatskappy. Dit is in Toulouse, Frankryk gesetel met beduidende bedrywe in ander Europese lande. Airbus produseer ongeveer die helfte van die wêreld se straalvliegtuie, met die meeste van die res wat deur die maatskappy se Amerikaanse mededinger Boeing Commercial Airplanes vervaardig word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne