Airbus A340

Suid-Afrikaanse Lugdiens se Airbus A340-200 (ZS-SLD) land by Lughawe Londen-Heathrow, Engeland.
Airbus A340

A300 · A310 · A318 · A320 · A330 · A340 · A350 · A380

Airbus A340-200 van Suid-Afrikaanse Lugdiens by Lughawe München Franz Josef Strauss in Augustus 2009
Tipe Wye-romp passasierstraler
Vervaardiger Airbus
Ontwerp deur Airbus
Nooiensvlug 25 Oktober 1991
Bekendstelling 15 Maart 1993 met Lufthansa
Status Vervaardiging gestaak, steeds in gebruik
Hoofgebruikers Lufthansa
Iberia
Virgin Atlantic
Suid-Afrikaanse Lugdiens
Vervaardig 1993–2011[1]
Aantal gebou 377 teen Desember 2012
Eenheidskoste * A340-200: VS$ 87 miljoen of sowat £53 miljoen (1989)
  • A340-300: VS$238.0 miljoen (2011)[2]
  • A340-500: VS$261.8 miljoen(2011)[2]
  • A340-600: VS$275.4 miljoen(2011)[2]
Ontwikkel van Airbus A300
  1. "Completion of production marks new chapter in the A340 success story". Airbus. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2015. Besoek op 31 Januarie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 "Airbus aircraft 2011 average list prices". Airbus S.A.S. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 Maart 2011. Besoek op 1 Februarie 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne