Aleksei van Rusland

Aleksei
Tsaar van die hele Rusland
Tsaar Aleksei
Dinastie Romanof
Bewind 12 Julie 1645 -
29 Januarie 1676
Kroning 28 September 1645
Volle naam Aleksei Michailowitsj Romanof
Gebore 9 Maart 1629
Moskou
Gesterf 29 Januarie 1676
Moskou
Voorganger Michail
Opvolger Fjodor III
Gade Maria Iljitsjna Miloslafskaja
Natalia Kirillowna Narisjkina
Kinders O.a. Sofia
Fjodor III
Iwan V
Pieter die Grote
Vader Michail
Moeder Ewdoksia Stresjnewa

Aleksei (die Stilste)[1] Michailowitsj (Russies: Алексей Михайлович) (Moskou, 19 Maart 1629Moskou, 8 Februarie 1676) was van 1645 tot 1676 tsaar van Rusland, tydens die mees gebeurtenisvolle dekades van die middel-17de eeu.

  1. answers.com Alexis Romanov

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne