Alice James

Alice James

Alice James (7 Augustus, 18486 Maart, 1892), was 'n Amerikaanse dagboekskryfster, die enigste dogter van Henry James, Sr. en die suster van die filosoof William James en skrywer Henry James. Sy is mees bekend vir 'n dagboek wat sy in die laaste jare van haar lewe geskryf het en wat posthuum uitgegee is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne