Apostoliese Kerk - Aposteleenheid

Logo

Die Apostoliese Kerk – Aposteleenheid is 'n Kerk wat in 1955 in Suid-Afrika ontstaan het as gevolg van 'n skeuring met die Nuwe Apostoliese Kerk, maar wat ook verbind kan word met die Australiese kerk The Apostolic Church of Queensland, en die Suid-Afrikaanse Ou Apostoliese Kerk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne