Augusta Treverorum

Augusta Treverorum*
Unesco-wêrelderfenisterrein

'n Model van die keiserlike stad Augusta Treverorum in die 4de eeu, soos gesien vanuit die Porta Nigra
Ligging van Augusta Treverorum op 'n kaart (Duitsland)
Augusta Treverorum
Augusta Treverorum
Posisie van Augusta Treverorum in Duitsland
Koördinate: 49°45′34.9″N 06°38′38.5″O / 49.759694°N 6.644028°O / 49.759694; 6.644028
Lande Vlag van Duitsland Duitsland
Tipe Kultureel
Kriteria i, iii, iv, vi
Verwysings 367
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1986  (10de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Augusta Treverorum ("Die stad van Augustus in die land van die Treverers") is in 16 v.C. deur die Romeinse keiser gestig. Die kolonie teen die Moeselrivier is die historiese voorloper van die huidige Duitse stad Trier en was een van slegs drie Romeinse stede wat die naam van die keiser mog dra (die ander is Augsburg in die huidige Duitse deelstaat Beiere en Augst in die noorde van die huidige Switserland).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne