Biblioteekkunde

Biblioteekkunde is die studie van die logiese ordening en dokumentering van menslike kennis, en die bybehorende beroepe heet Bibliotekaris en Bibliograaf. Die eerste handboek oor die onderwerp het in Duits verskyn (Schrettinger, 1808-1829). Die eerste Amerikaanse skool vir Biblioteekkunde is in 1887 deur Melvil Dewey aan die Columbia Universiteit gestig.[1]

Biblioteekkunde moet onderskei word met argiefwetenskap, wat die studie van die vaslegging van doelgerigte versamelde menslike kennis is.

  1. OCLC/org

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne