Blues (Superrugbyspan)

Vir Blues, die musiekstyl, sien Blues.
Blues
Stigting 1996 (Super 10 begin)
Ligging Auckland, Nieu-Seeland
Streek Auckland, North Shore City, Northland
Stadion Edenpark
Kapasiteit 47,500 [1]
Afrigter(s) Tana Umaga
Kaptein(s) Jerome Kaino
Liga(s) Superrugby
2018 14de
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 164 Keven Mealamu
Meeste punte 617 Adrian Cashmore
Meeste drieë 55 Doug Howlett
Eerste wedstryd
Wellington Hurricanes 28 – 36 Auckland Blues
(1 Maart 1996)
Grootste oorwinning
Hurricanes 7 – 70 Blues
(22 Februarie 2002)
Grootste nederlaag
Crusaders 59 – 12 Blues
(19 Mei 2012)
Amptelike webwerf
www.theblues.co.nz

Die Blues (voorheen bekend as die Auckland Blues) is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat as ’n konsessie aan die Superrugbykompetisie deelneem sedert 1996. Die konsessie sluit Auckland Provinsie en Northland in. In terme van die ITM-beker kom spelers van Northland, North Harbour en Auckland af. Hul tuiswedstryde word gespeel op Edenpark in Auckland.

  1. (en) Edenpark Geargiveer 3 April 2007 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne