Boeing 747-8

Boeing 747-8
Boeing 747-8F se nooiensvlug op 8 Februarie 2010
Tipe Wyeromp-stralervliegtuig
Vervaardiger Boeing Commercial Airplanes
Nooiensvlug 747-8F: 8 Februarie 2010
747-8I: 20 Maart 2011
Vrygestel 747-8F: 12 Oktober 2011 met Cargolux
747-8I: 1 Junie 2012 met Lufthansa
Status In diens
Hoofgebruikers Cathay Pacific Cargo
Atlas Air
Cargolux Airlines
Lufthansa
Vervaardig 2008-tans
Aantal gebou 104 afgelewer tot Junie 2016
Eenheidskoste 747-8F: VS$ 378.5 miljoen (2015)
747-8I: VS$ 379.1 miljoen[1]
Ontwikkel van Boeing 747
Die prototipe 747-8F gedurende 'n toetsvlug
Vergelyking tussen die Boeing 747-8 (blou) en ander groot vliegtuie

Die Boeing 747-8 is die grootste weergawe van die Boeing 747 en die grootste kommersiële passasiersvliegtuig wat in Amerika gebou word, van vergelykbare grootte (sien skets ondertoe) met die Europese Airbus A380 wat in Oktober 2007 in gebruik geneem is.[2] Die 747-8 het die Boeing 747-400 vervang in 2011.

Cargolux 747-8F N5573S vlieg oor Fresno
  1. Boeing Commercial Airplanes Jet Prices. Boeing. Besoek op 10 Januarie 2015.
  2. Airbus A380 vir Singapore Airlines. Geargiveer 9 Desember 2008 op Wayback Machine, Airbus vrystelling, 10 Mei, 2007

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne