Cecil B. DeMille

Cecil B. DeMille
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
DeMille in 1952.

Geboortenaam Cecil Blount de Mille
Geboorte (1881-08-12)12 Augustus 1881
Sterfte 21 Januarie 1959 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur
Aktiewe jare 1913–1959
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cecil Blount DeMille (12 Augustus 1881 – 21 Januarie 1959) was ’n Amerikaanse rolprentregisseur en -vervaardiger. Tussen 1913 en 1956 het hy 70 rolprente, sonder en met klank, gemaak.[1] Hy word erken as ’n medestigter van die Hollywoodse rolprentbedryf en die kommersieel suksesvolste vervaardiger-regisseur in die geskiedenis.[2] Sy prente het uitgestaan danksy hul epiese skaal en sy filmtalent. Hy het stilprente in elke genre gemaak: sosiale, morele en geskiedkundige dramas, komedies, westerns en klugte.

  1. "Cecil B. DeMille Obituary", Variety Obituaries, 28 Januarie 1959.
  2. Presley, Cecilia de Mille, en Mark Alan Vieira, Cecil B. DeMille: The Art of the Hollywood Epic, Running Press, 2014, p. 12.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne