Chris Carmack

Chris Carmack
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Christopher Carmack
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Carmack (gebore 22 Desember 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lovewrecked (2005) en The Butterfly Effect 3: Revelations (2009), en in die televisiereeks The O.C. (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne