Dakota Fanning

Dakota Fanning
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hannah Dakota Fanning
Geboorte 23 Februarie 1994 (1994-02-23)
Conyers, Georgië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dakota Fanning (gebore 23 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Sam (2001), Man on Fire (2004), War of the Worlds (2005), en Coraline (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne