Dolomiet

Dolomiet
 
Formule CaMg(CO3)2 
Onsuiwerhede Fe, Mn, Co, Pb, Zn 
Nickel-Strunz (10) 5.AB.10  
Kleur kleurloos, wit, grys, rooierig, bruinerig, pienk[1] 
Glans glasagtig, harsagtig, wasagtig, pêrelagtig [1] 
Hardheid 3,5 -4 (Mohs)[1] 
Digtheid 2,84-2,86 g/cm3[1] 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking eenassig (-) 
RI-waardes nω = 1.679 - 1.681 nε = 1.500 - 1.503 [1] 
Kristallografie 
Kristalsisteem trigonaal 
Ruimtegroep R3 
Strukturbericht-kode G1₁ 
Nommer 148 
Eenheidsel a = 480,12 pm; c=1600,2 pm 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Dolomiet is 'n mineraal met algemene formule CaMg(CO3)2.

Die naam word ook vir 'n tipe kalksteenrots gebruik wat hoofsaaklik uit hierdie mineraal bestaan.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Dolomite" (in Engels). Besoek op 9 September 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne