Duckworth-Lewis-Stern-metode

Reën vertraag 'n wedstryd op The Oval, Londen

In krieket is die Duckworth-Lewis-Stern-metode (DLS-metode) 'n wiskundige manier om die teikentelling te bepaal vir die span wat tweede kolf in 'n Internasionale eendagwedstryd wat deur die weer of ander omstandigheid onderbreek is. Dit word algemeen aanvaar as 'n regverdige en akkurate metode om 'n teikentelling te bereken, maar is egter nie sonder omstredenheid nie. Die metode word nie in toetskrieketwedstryde gebruik nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne