Eliphas Levi

Eliphas Levi

Eliphas Levi (Parys, 8 Februarie 1810 - Parys, 31 Mei 1875) het 'n groot invloed gehad op moderne okkultisme. Hy was eers 'n Rooms-Katolieke priester met die naam "Alphonse Louis Constant". Levi het in 1856 die Groot Arcana gekoppel aan die Hebreeuse alfabet en kabbala.

Aleister Crowley het beweer dat hy die reïnkarnasie van Levi was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne