Erongo

Erongo
Hoofstad: Swakopmund
Grootste stad: Walvisbaai
Webwerf: www.arc.org.na Geargiveer 19 Augustus 2005 op Wayback Machine
Ligging van Erongo in Namibië
'n Faset van die Erongoberge
Die Swakopmundpad

Erongo is een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Erongoberge afgelei. Erongo se hoofstad is Swakopmund en die grootste stad is Walvisbaai. In die suide grens Erongo aan Hardap, in die ooste aan Khomas, in die noordooste aan Otjozondjoepa, in die noorde aan Kunene en in die weste grens dit aan die Atlantiese Oseaan.

Die goewerneur van Erongo is Neville Andre.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne