Gedrag

Gedrag is die verskeidenheid aksies en maniere wat individue, organismes, stelsels of kunsmatige entiteite in verhouding tot hulleself of hulle omgewing uitvoer, insluitend die ander stelsels of organismes in die omgewing sowel as die (lewelose) fisiese omgewing. Dit is die stelsel of organisme se reaksie op verskeie stimuli of insette, hetsy intern of ekstern, bewustelik, of onbewustelik, openlik of heimlik, en willekeurig of onwillekeurig.[1]

  1. Elizabeth A. Minton, Lynn R. Khale (2014).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne