Ginger Rogers

Ginger Rogers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Virginia Katherine McMath
Geboorte (1911-07-16)16 Julie 1911
Sterfte 25 April 1995 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1925–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ginger Rogers (16 Julie 1911 – 25 April 1995) was 'n Amerikaanse aktrise, danser en sanger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kitty Foyle (1940), Tom, Dick and Harry (1941), The Major and the Minor (1942), en Monkey Business (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne