Gobi

Gobi
Ligging van die Gobiwoestyn in die Volksrepubliek China
Ligging van die Gobiwoestyn in die Volksrepubliek China
Name (taalvariante)
Vereenvoudigde Chinees   戈壁
Pinyin Gēbì
Nasa-Satellietbeeld van die Gobi-woestyn
Kaart van die Gobi-woestyn
Gobi-landskap in die provinsie Ömnögovi, Mongolië, met 'n Baktriese kameel (Camelus bactrianus) in die agtergrond

Gobi (Mongools: Говь Gof, letterlik "halfwoestyn"; Chinees: 戈壁, Gēbì) is 'n steppewoestyn in Sentraal-Asië en die sesde grootste woestyn ter wêreld.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne