Hector Berlioz

Hector Berlioz
Berlioz in 1863
Agtergrondinligting
GeboortenaamLouis-Hector Berlioz
Gebore11 Desember 1803
La Côte-St. Andre (Frankryk)
Sterf8 Maart 1869
Parys (Frankryk)

Hector Berlioz (Frans: [ɛktɔʁ bɛʁljoːz]; 11 Desember 18038 Maart 1869) was 'n Franse komponis van die Romantiese tydperk. Sy bekendste werke is Symphonie Fantastique en Grande messe des morts.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne