Huis van Dawid

Die Tel Dan-stele, wat die Huis van Dawid noem (die verligte deel regs).

Die Huis van Dawid Hebreeus: בֵּית דָּוִד, Bēt Dāvīḏ) is die linie van die Israelitiese koning Dawid. In Judaïsme is dit gebaseer op die Hebreeuse Bybel en deur die daaropvolgende eeue op latere tradisies. In die Christendom volg die Nuwe Testament die linie deur Maria en Josef tot by Jesus.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne