Incertae sedis

Nuwewêreldse aasvoëls, soos Gymnogyps californianus, was incertae sedis geplaas binne die Aves klas, tot die erkenning van die nuwe orde van Cathartiformes.

Incertae sedis (Latyn vir: 'van onsekere plasing')[1] of problematica is 'n term wat gebruik word vir 'n taksonomiese groep waar die breër verwantskappe daarvan onbekend of ongedefinieer is.[2] Alternatiewelik word daar gereeld na sulke groepe verwys as "raaiselagtige taksa".[3] In die stelsel van oop nomenklatuur, onsekerheid op spesifieke taksonomiese vlakke word aangedui deur incertae familiae (van onsekere familie), incerti subordinis (van onsekere suborde), incerti ordinis (van onsekere orde) en soortgelyke terme.[4]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ICZN
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named plants.usda
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named enc
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Matthews1973

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne