J.K. Rowling

J. K. Rowling
Rowling in 2010
Gebore
Joanne Rowling

31 Julie 1965 (1965-07-31)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepSkrywer
Bekend virHarry Potter
EggenootJorge Arantes (1992–1995), Neil Murray (2001–)
Kinders3
Webwerfjkrowling.com
Handtekening

Joanne Rowling (gebore 31 Julie 1965), is 'n Engelse skrywer wat skryf onder die name J. K. Rowling en Robert Galbraith en is mees bekend vir die Harry Potter fantasiereeks. Die boeke het vele pryse gewen en meer as 500 miljoen kopië verkoop.[1] Die boeke was verfilm in 'n baie bekende reeks.[2]

Rowling het as navorser en tweetalige sekretaris gewerk vir Amnestie Internasionaal toe sy die idee vir die Harry Potter-reeks bedink terwyl sy in 1990 wag op 'n vertraagde trein van Manchester na London.[3] In die opvolgende sewe jaar is haar ma oorlede, haar eerste kind gebore, sy haar eerste man geskei, en lewe in relatiewe armoede tot die eerste roman in die reeks Harry Potter and the Philosopher's Stone gepubliseer is in 1997. Daar was ses opvolg boeke, waarvan die laaste, Harry Potter and the Deathly Hallows, in 2007 vrygestel is.

  1. Eyre, Charlotte (1 Februarie 2018). "Harry Potter book sales top 500 million worldwide". The Bookseller (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020.
  2. Billington, Alex (9 Desember 2010). "Exclusive Video Interview: 'Harry Potter' Producer David Heyman" (in Engels). firstshowing.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2010. Besoek op 29 Desember 2010.
  3. Shapiro, Marc (2000). J.K. Rowling: The Wizard Behind Harry Potter. New York: St. Martin's Press. ISBN 978-0-312-32586-2.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne