J. K. Simmons

J. K. Simmons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Kimble Simmons
Geboorte 9 Januarie 1955 (1955-01-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

J. K. Simmons (gebore 9 Januarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man (2002), Juno (2007), Whiplash (2014), en La La Land (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne