Jackson Pollock

Jackson Pollock
Geboortenaam Paul Jackson Pollock
Gebore (1912-01-28)28 Januarie 1912
Cody, Wyoming
Sterf 11 Augustus 1956 (op 44)
Springs, New York
Gade Lee Krasner (1945–1956; sy dood)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Veld Skilderye
Opleiding Art Students League of New York
Beweging Abstrakte ekspressionisme
Beskermhere Peggy Guggenheim

Jackson Pollock (Cody, Wyoming), 28 Januarie 1912 - Springs-East Hampton (New York), 11 Augustus 1956) was een van die invloedrykste Amerikaanse skilders wat aan die abstrakte ekspressionistiese skool behoort het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne