Kaiserstuhl

Die vulkaniese hart van die Kaiserstuhl met die dorp Vogtsburg in die agtergrond

Die Kaiserstuhl is 'n geïsoleerde bergreeks van vulkaniese oorsprong wat op 'n hoogte van 557 meter bo seevlak soos 'n eiland uit die Borynvlakte in die suidweste van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg verrys.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne