Kalligrafie

Kalligrafie (van Grieks κάλλος, kallos, "skoonheid" + γραφή, graphe "skrif") is die kuns van skoonskrif, met ander woorde die ontwerp en skryf van sierletters met ’n breëpuntinstrument of kwas. Kalligrafie strek van funksionele inskripsies met die hand tot sierskrif waar die letters soms moeilik leesbaar is.[1]

  1. Mediavilla, Claude (2006) Histoire de la Calligraphie Française. Albin Michel, France

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne