Koeplet

'n Koeplet is metriese verspaar in poësie.[1] 'n Koeplet bestaan gewoonlik uit twee reëls wat rym en dieselfde digmaat het. Koeplette kan geslote of oop wees. By 'n geslote koeplet is daar 'n pouse aan die einde van albei reëls, en by 'n oop koeplet word die betekenis van die eerste reël in die volgende voortgesit.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named birmiss
  2. "couplet."

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne