Koeweit Internasionale Lughawe

Koeweit Internasionale Lughawe
مطار الكويت الدولي
IATA: KWIICAO: OKBK
Opsomming
Tipe lughawe Burgerlik/Militêr
Operateur Directorate General of Civil Aviation
Bedien Koeweitstad, Koeweit
Ligging Al Farwaniyah Governorate, Koeweit
Spil vir
Hoogte bo seevlak 206 vt / 63 m
Webtuiste www.dgca.gov.kw
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
15R/33L 3 600 11 800 Beton
15L/33R 4 120 13 520 Teer
Statistieke (2013)
Passasiers 9 376 618
Bronne:[1]

Koeweit Internasionale Lughawe (Arabies: مطار الكويت الدولي, IATA-kode: SABC, ICAO: OKBK) is geleë in Farwaniyah, Koeweit, 15.5 km (9.6 myl) suid van Koeweitstad, versprei oor 'n gebied van 38 vierkante kilometer (15 vk. myl). Dit dien as 'n middelpunt vir Jazeera Airways en Kuwait Airways. 'n Gedeelte van die lughawekompleks is aangewys as die Abdullah Al Mubarak Lugmagbasis, wat ook die hoofkwartier van die Koeweitse Lugmag bevat, sowel as die Koeweitse Lugmagmuseum.

Die lughawe is in die periode 1927–1928 gebou. Dit is oorspronklik in die vooruitsig gestel as 'n stilhouplek vir Britse vliegtuie onderweg na Brits-Indië.

  1. Airport information for OKBK Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine van DAFIF

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne